Details
Hierdie boek is gebaseer op KABV Lewensvaardighede-temas vir Kwartaal 1. Dit bestaan uit 25 bladsye wat eksperimentele prosedures, resultate en wetenskaplike verduidelikings sowel as wetenskaplike aktiwiteite insluit.
Elke eksperiment bevat ‘n effens gevorderde stap, vraag of verduideliking vir akademies sterker leerders en nuuskierige agies.
- Wat het ons nodig om te leef? – Boontjie binnegoed (Deel 1&2)
- Wat het ons nodig om te leef? – Boontjie binnegoed (Deel 3)
- Wat het ons nodig om te leef? – Ontkieming (Deel 1&2)
- Wat het ons nodig om te leef? – Ontkieming (Deel 3)
- Wat het ons nodig om te leef? – Kleurvolle kool (Deel 1)
- Wat het ons nodig om te leef? – Kleurvolle kool (Deel 2)
- Wat het ons nodig om te leef? – Lug, deeltjies en druk
- Gesonde leefwyse – Soutwater filtrering
Die inhoud van hierdie eksperimentboek integreer Wetenskap, Wiskunde en Tegnologie om kinders te help om hul praktiese en kognitiewe vaardighede te ontwikkel.Die hoofdoel van hierdie boek is om Wetenskap pret te maak sodat kinders meer vrae oor die wêreld rondom hulle sal vra.
All products are in PDF format for self printing.
All products are in
PDF format
for self printing.
available in









