Eksperimente Boek (Gr.5) – Kwartaal 2

R50.00

Details

Hierdie boek is gebaseer op KABV Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) vir Kwartaal 2. Dit bestaan ​​uit 26 bladsye wat eksperimentele prosedures, resultate en wetenskaplike verduidelikings sowel as wetenskaplike aktiwiteite insluit.

Elke eksperiment bevat ‘n effens gevorderde stap, vraag of verduideliking vir akademies sterker leerders en daardie nuuskierige agies.

  1. Metale en nie-metale – Hou die blink kant bo
  2. Metale en nie-metale – Smeebaar
  3. Metale en nie-metale – Rekbaar
  4. Dink daaroor… – Wat is gravitasie?
  5. Gebruike van metale – Oorkom gravitsie met magnetisme
  6. Gebruike van metale – Laat jou liggie skyn
  7. Gebruike van metale – Sal die botter smelt?
  8. Gebruike van metale – Sal dit roes?
  9. Vermenging en verharding – Misdaadtoneel
  10. Vermenging – Dansende oobleck
  11. Meng en verkoel – Bioplastiek

Die hoofdoel van hierdie boek is om Wetenskap pret te maak sodat kinders meer vrae oor die wêreld om hulle sal vra.

All products are in PDF format for self printing.

All products are in
PDF format
for self printing.