Details
Hierdie boek is gebaseer op KABV Lewensvaardighede-temas vir Kwartaal 1. Dit bestaan uit 28 bladsye wat eksperimentele prosedures, resultate en wetenskaplike verduidelikings sowel as wetenskaplike aktiwiteite insluit.
Elke eksperiment bevat ‘n effens gevorderde stap, vraag of verduideliking vir akademies sterker en nuuskierige agies.
- Ek – Wat maak my spesiaal?
- By die skool – Brandblusser
- In die klaskamer – Ons maak nuwe kleure
- Boeke – Papier kan dans
- Dae van die week – My boontjiehuis
- My liggaam – Liggaamsdele
- Gesonde leefwyse – Kieme op my hande
- Somer – Sonoond
- Kleure rondom ons – Kleure smelt
- Vorms rondom ons – Watter een hou meer water?
Die inhoud van hierdie eksperimentboek integreer Wetenskap, Wiskunde en Tegnologie om kinders te help om hul praktiese en kognitiewe vaardighede te ontwikkel.Die hoofdoel van hierdie boek is om Wetenskap pret te maak sodat kinders meer vrae oor die wêreld rondom hulle sal vra.
All products are in PDF format for self printing.
All products are in
PDF format
for self printing.
available in









