My Wetenskapvaardighede Boek (Gr4)

R60.00

Details

Welkom in die laboratorium! Hierdie boek het 23 bladsye propvol met 9 aktiwiteite en ‘n “dryf of sink” ondersoek. My Wetenskapvaardighede Boek is ‘n wonderlike manier om Natuurwetenskappe en wetenskaplike terminologie aan graad 4 studente bekend te stel. Die boek bied verskeie aktiwiteite om die wetenskaplike navorsingsmetode te oefen. Wetenskaplike waardes en wetenskaplike navorsingsmetode plakkate is ook ingesluit.

Die temas van die boek is soos volg:

  • Welkom in die wetenskap lab
  • Wat doen ‘n wetenskapike?
  • Lab reëls
  • Wetenskaplike waardes
  • Ek is ‘n wetenskaplike
  • Wetenskaplike navorsingsproses
  • Veiligheid eerste
  • Lab gereedskap lys
  • Hoe om waar te neem
  • Ondersoek: Dryf of sink?

All products are in PDF format for self printing.

All products are in
PDF format
for self printing.