Eksperimente Boek (Gr 4) – Kwartaal 1

R50.00

Details

Hierdie boek is gebaseer op KABV Natuurwetenskap en Tegnologie (NWT) vir Kwartaal 1. Dit bestaan ​​uit 33 bladsye wat eksperimentele prosedures, resultate en wetenskaplike verduidelikings sowel as wetenskaplike aktiwiteite insluit.

Elke eksperiment bevat ‘n effens gevorderde stap, vraag of verduideliking vir akademies sterker leerders en nuuskierige agies.

  1. Lewende dinge – Olifant tandepasta
  2. Lewende dinge – Bonsende eiers
  3. Struktuur van plante – Deursnit van ‘n boontjie (deel 1&2)
  4. Struktuur van plante – Deursnit van ‘n boontjie (deel 3)
  5. Struktuur van plante – Ontkieming
  6. Struktuur van plante – Kleurvolle stingels
  7. Habitatte van diere – Tuinslak habitat
  8. Strukture vir diereskuilings – Diereskuilings

Die hoofdoel van hierdie boek is om Wetenskap pret te maak sodat kinders meer vrae oor die wêreld rondom hulle sal vra.

All products are in PDF format for self printing.

All products are in
PDF format
for self printing.