Details
Hierdie boek het 29 bladsye propvol met 9 aktiwiteite en ‘n “melkerige vuurwerke” ondersoek. My Wetenskapvaardighede Boek is ‘n wonderlike manier om dieper wetenskaplike kennis en gevorderde vaardighede te ontwikkel. Die boek bied verskeie aktiwiteite om die wetenskaplike navorsingsmetode uit te voer. Wetenskaplike waardes en wetenskaplike navorsingsmetode plakkate is ook ingesluit.
Die temas van die boek is soos volg:
- Wat doen ‘n wetenskaplike?
- Lab reëls
- Wetenskaplike waardes
- Suid Afrikaanse wetenskaplikes
- Wetenskaplike navorsingsproses
- Veiligheid eerste
- Veiligheidsborde
- Lab gereedskap lys
- Hoe om met ‘n drupper te werk
- Maak ‘n opname
- Vergelyk data in ‘n tabel
- Voorraadopname
- Evalueer ‘n ondersoek
- Die suiwel debat
- Melkboks met ‘n voedingsfeite-etiket
- Werk met data
- Ondersoek: Melkerige vuurwerke
All products are in PDF format for self printing.
All products are in
PDF format
for self printing.
available in









