Eksperimente Boek (Gr 5) – Kwartaal 1

R50.00

Details

Hierdie boek is gebaseer op KABV Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) vir Kwartaal 1. Dit bestaan ​​uit 21 bladsye wat eksperimentele prosedures, resultate en wetenskaplike verduidelikings sowel as wetenskaplike aktiwiteite insluit.

Elke eksperiment bevat ‘n effens gevorderde stap, vraag of verduideliking vir akademies sterker leerders en daardie nuuskierige agies.

  1. Geraamtes – My geraamte
  2. Geraamtes – Mini geraamte
  3. Net vir die pret – Waterballon bottel
  4. Geraamtes – Ribbes en longe
  5. Geraamtes – Ruggraat
  6. Beweging – Robothand

Die hoofdoel van hierdie boek is om Wetenskap pret te maak sodat kinders meer vrae oor die wêreld om hulle sal vra.

All products are in PDF format for self printing.

All products are in
PDF format
for self printing.