Details
S.T.R.E.A.M. – STEM ontmoet Godsdiens. ‘n Kersfees geboortetoneel aktiwiteit.
Laat jou studente vertroud raak met die Kersfeesbybelverhaal van die reis na Betlehem en die geboorte van Jesus met hierdie STREAM aktiwiteite – ‘Daar is nie plek in die herberg nie!’ Studente sal die skrifverhaal verder verken in hierdie boek van 22 bladsye met ‘n verskeidenheid aktiwiteite waar hulle moet lees, vergelyk, dink en beplan.
Hulpbronne wat ingesluit is:
1. Stel A: Maklik tot matige moeilikheidsgraad
- Soek – ‘n – Woord
- Wiskunde 2D-vorms
- Die reis van Maria en Josef
- Skrifrefleksie
- Opname- en beplanningsblad vir die STEM uitdaging
2. Stel B: Hoër moeilikheidsgraad
- Soek – ‘n – Woord
- Wiskunde 3D-voorwerpe
- Kaartwerk van Maria en Josef se reis
- Skrifvergelyking
- Opname- en beplanningsboekie vir die STEM uitdaging
3. S.T.R.E.A.M. uitdaging: Daar is geen plek in die herberg nie!
Science. Technology. Religion. Engineering. Art. Math.
All products are in PDF format for self printing.
All products are in
PDF format
for self printing.
available in












