Details
Ontdek kaarte met hierdie kreatiewe werksboek. Die boek dien as ‘n inleiding tot kaarte en is opgestel volgens Graad 1 KABV Kwartaal 4.
Die kaartwerk boek bestaan uit 22 bladsy en bevat:
- 4 plakkate met definisie en diagram: kaart; aardbol; kompas; en ewenaar
- Wat is ‘n kaart? leesstuk met waar/onwaar vrae
- Wat is ‘n aardbol? leesstuk met waar/onwaar vrae
- Kompas knip en plak
- Benoem die kompas
- Ontdek verskillende dele van die Aarde
- Ek lees ‘n wêreld kaart
- Skattejag
- Waarheen gaan ons?
- Kaartroosters
- Gebruik ‘n kaartrooster
- My speelgrond kaart
- My kaart ontwerp
- Dit is ek op die kaart boekie
All products are in PDF format for self printing.
All products are in
PDF format
for self printing.
available in










