My Wetenskapvaardighede Boek (Gr 5)

R60.00

Details

Hierdie boek het 27 bladsye propvol met 12 aktiwiteite en ‘n “dinosourus begrafplaas” ondersoek. My Wetenskapvaardighede Boek is ‘n wonderlike manier om dieper kennis en gevorderde vaardighede te ontwikkel. Die boek bied verskeie dinosourus aktiwiteite om die wetenskaplike navorsingsmetode uit te voor soos ‘n paleontoloog. Wetenskaplike waardes en wetenskaplike navorsingsmetode plakkate is ook ingesluit.

Die temas van die boek is soos volg:

  • Wat doen ‘n wetenskaplike?
  • Lab reëls
  • Wetenskaplike waardes
  • Suid Afrikaanse wetenskaplikes
  • Wetenskaplike navorsingsproses
  • Veiligheid eerste
  • Veiligheid eerste
  • Lab gereedskap lys
  • Funksie van die apparaat
  • Hoe om te weeg
  • Paleontoloog se gereedskap
  • Hoe om te sorteer en klassifiseer
  • Sorteer en klassifiseer
  • Ondersoek tabelle
  • Teken ‘n tabel
  • Lees data uit ‘n tabel
  • Teken ‘n staafgrafiek
  • Oefen om waarnemings te teken
  • Ondersoek: Dinosourus begrafplaas

All products are in PDF format for self printing.

All products are in
PDF format
for self printing.