Eksperimente Boek (Gr RRR) – Kwartaal 1

R50.00

Details

Hierdie boekie het 22 bladsye en bestaan uit 9 eksperimente.  Daar is 10 praktiese motoriese oefeninge en 9 sensoriese oefeninge om te doen.

Die eksperimente en oefeninge is as volg:

Tema 1: Klank

Tema 2: Klank uitstappie

Tema 3: My reuksintuig

Tema 4: Dit voel soos…

Tema 5: Dit proe soos…

Tema 6: Geheime kleure

Tema 7: Jogurt vingerverf

Tema 8: Chlorofil prentjies

Tema 9: Kleure smelt

Die meeste van hierdie oefeninge is lekker prakties en is opgestel om belangstelling te wek sodat kinders nie net kyk na dinge om hulle nie, maar dinge raak sien, daaroor wonder en vrae vra.

All products are in PDF format for self printing.

All products are in
PDF format
for self printing.